Nuus

Welkom by Matthys van Tonder se nuwe Webtuiste

Sept. 2008

Welkom by my nuwe web-site. Soos ek belowe het is hy groter, meer bruikbaar, vinniger en somer net beter. Ek sal jou ook nou makliker op hoogte kan hou van waar en waneer ek optree en wat nuus is. So kom loer maar gereeld in...

Groetnis
Matthys

Aardklop!

Sept. 2008

Aardklop 2008 vind plaas in Potchefstroom van 30 Sept. tot 4 Okt. Vir meer inligting oor Matthys se optredes by Aardklop, besoek die optredes bladsy.